Jaarboeke

Teorie van Sport 706


 
Modulekode MBK 706
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud In sportafrigting is die inhoude van motoriese leer, sportsielkunde, podiatrie, optometrie, sportbeserings (2 submodules), sporttoerisme, sportreg, sportdidaktiek, sportsielkunde, oefenkunde, sportfasiliteitbestuur en byeenkomsbestuur van belang vir die afrigter. In hierdie module word op hierdie fasette van die vak menslike bewegingskunde gekonsentreer soos dit van waarde kan wees vir die sportafrigter. (1 uur kontaktyd per week met werksopdragte vir die volgende week.)
Modulekrediete 28.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences